Posted on 2009-09-29 08:55:44 by Marinda
Hi daar,
Gisteraand kyk ek Fiesta en vir die eerste keer(al is die fees al 6 jaar aan die gang) hoor en sien ek van die Voorkamerfest. Dit lyk na groot feeste en ja, mense word verby hulle gemaksones gedruk. Wat 'n fees moet dit nie wees, jy wag vir jou taxi, geniet 'n "show" en word getrakteer op die lekkerste kosse en geselskap wat geld nie kan koop nie. Bravo vir die puik inisiatief. Ek gaan voorwaar 'n plan maak om volgende jaar s'n by te woon. PUIK!!!!!!! |
Posted on 2009-09-07 10:07:59 by Frits & Hannie Nutbey
Just a quick note to tell you how we enjoyed the incredible experience this weekend. We stumbled upon the event by accident late on Saturday afternoon on our way back from the blommetjies and this became the highlight of the day. It was well organized, unique and sommer lekker to be South African. Well done and see you again next year. |